Barto
1 followers
10 tracks
Tracks10
Music profile
energy
40
polish
40
commerciality
60
fashion
20
locality
60
nostalgia
60
queerness
0
age
40
About
Barto het groot opskudding gemaak in die musiekbedryf met ‘n emosiewekkende stem en sy enkelsnit “H2Oë” wat reeds Goud behaal het. Dit neem hom van “open mic”-en–musiek geleenthede na groter verhoë regoor die land met sy treffers wat ook “Impulsief” insluit. Hy is terug met sy derde enkelsnit “Vlam In Die Wind” wat ook ‘n musiekvideo in die vlaktes insluit. Sy musiek is opbouende volksmusiek met ‘n tradisionele Boere-tint wat sekerlik die tienerpols aan die gang sal kry. OASE - volle EP (mini album) is beskikbaar! "Ryk Met Tyd” is NOU beskikbaar om te stream!
Media