Mood Events

Refentse

1 followers
10 tracks
Tracks10
Music profile
energy
60
polish
80
commerciality
60
fashion
60
locality
60
nostalgia
40
queerness
0
age
40
About

Refentse het begin naam maak in die Afrikaanse musiekbedryf na ‘n video van hom op sosiale media gelaai is, waar hy voor sy huis staan en sing het met ‘n kitaar. Die video gaan oornag viral en laat almal regop sit en vir meer vra. Eers wys Refentse hoe mooi hy ander mense se Afrikaanse treffers kan sing en sy debuut album wen ‘n SAMA toekenning vir Topverkoper van die Jaar! Dan verras hy verder deur sy eie liedjies te skryf wat die charts oorneem. Natuurlik is daar nou ‘n ry Goue- en Platinum Toekennings wat aan sy mure hang. Refentse was stil die afgelope tyd terwyl hy ‘n bondeltjie vreugde in die wêreld verwelkom het. Maar nou is hy volstoom terug en verwelkom vir “Nykie”. LUISTER NOU!

Media

    We use cookies to personalize your experience and analyze traffic. You can opt out at any time.