Ricus Nel
1 followers
10 tracks
Tracks10
Music profile
energy
60
polish
80
commerciality
80
fashion
20
locality
80
nostalgia
40
queerness
0
age
40
About
Ricus Nel se talent en passie vir musiek het oor die afgelope paar jaar van hom ‘n huishoudelike naam in Suid-Afrikaanse musiek gemaak. Vingers wat ewe flink met ‘n pen as met ‘n hele rits musikale instrumente kan toor en sy growwe country-rock stem het dié sanger sommer gou by duisende musiekliefhebbers laat aanklank vind
Media