JAN JAN JAN
1 followers
10 tracks
Tracks10
Music profile
energy
60
polish
60
commerciality
60
fashion
40
locality
60
nostalgia
40
queerness
0
age
40
About
Jan Jan Jan se nuuste album ‘Hokaai’ is eersdaags beskikbaar en soos altyd kan musiekliefhebbers uitsien na ’n opwindende nuwe klank wat die tradisie van Afrikaans met ‘n tikkie popmusiek verenig. Die eerste enkelsnit ‘Karolis’ (Die Sensasie Remix), is ’n heilsame sokkie-treffer en eerbewys aan Francois Hayes se 1991 treffer. Hierdie treffer volg kort op die hakke van verskeie ander Sensasie Remix-treffers wat hedendaags die dansvloere aan die brand hou. Hokaai!, die volle album is nou beskikbaar!
Media