Deon Groot
Deon Groot Dié sanger vanuit Namakwaland bied 'n verskeidenheid van klanke wat elkeen deel maak van sy storieverteller genre en word hy beskou as n kortverhaal storieverteller. Uniek is sy “bluegrass, Modern Country, pop-rock klanke wat die oor betower met sy sterk stem. Tans kan sy klanke gevind word in AFRIKAANS NUUT 2025 en so ook DEON GROOT MUSIEK. Deon se lirieke, musiek is uniek tot die afrikaanse bedryf en is een van die mees energieke optredes wat Suid-Afrika nog gesien het. Sy klanke spreek boekdele van n styl wat stelselmatig sy rus in mense harte vind. Kyk uit vir sy Splinternuwe treffers wat op die album gaan verskyn saam VONK musiek 2025 in die vorm van "DANS IN AFRIKAANS", "DIE EEN", "plek in my hart", "VAT HAAR HUIS TOE", "soetgeur" en "OLYFIE".