Mood Events

Eloff

1 followers
10 tracks
Tracks10
Music profile
energy
60
polish
80
commerciality
80
fashion
40
locality
80
nostalgia
40
queerness
0
age
40
About

Eloff is die naam op almal se lippe. Hy is ‘n Potch–student wat blitsvinning bekendheid verwerf het met sy Platinum debuut-enkelsnit Johnnie Blou en opvolg snitte Geheuverlies en Witblits. Eloff slaag daarin om die ontasbare gees van die Afrikaanse kultuur vas te vang en dit tot sy suiwerste vorm te distilleer. Dis minimalisties, post-Sokkie Boeremusiek. Sy musiek, tong-in-die-kies lirieke en ontploffende energie word nou geniet by elke goeie partytjie. Nuwe song 'COUNTRY PROBEER' is beskikbaar om te luister!

Media

    We use cookies to personalize your experience and analyze traffic. You can opt out at any time.