We use cookies to personalize your experience and analyze traffic. You can opt out at any time.
A mainstream afrikaans artist.
Hierdie oud Bloemfonteiner se huis staan vol kitare, musiektoekennings, gym- en jagtoerusting. Brendan Peyper se musiek vertel hoe hy soek na ware liefde, goeie vriende, nuwe uitdagings en goedvoel-musiek. Hy meng die smaaklikste gedeeltes van pop-, country- en kontemporere-musiek om jou te herinner hoe lekker die lewe kan wees. BRENDAN PEYPER SE NUWE EP IS HIER! In tipiese Brendan-styl sal jy aangenaam verras wees met nuwe sokkie-treffers vir die dansvloer en aansteeklike lirieke om mee saam te sing. 'Troumateriaal' is nou beskikbaar om te luister.
Brendan Peyper plays afrikaans, contemporary country, country. Hierdie oud Bloemfonteiner se huis staan vol kitare, musiektoekennings, gym- en jagtoerusting.
Brendan Peyper's live sets are tight and well-rehearsed - mid-paced sets where the arrangements come through clearly.
Follow Brendan Peyper on Mood to get notified when new shows are added. Mood tracks their upcoming events across all supported cities.