Mood Events

Dirk Van Der Westhuizen

1 followers
10 tracks
Tracks10
Music profile
energy
60
polish
80
commerciality
60
fashion
40
locality
60
nostalgia
20
queerness
0
age
40
About

Dirk van der Westhuizen is geen onbekende naam in die musiekbedryf nie, wat hy al volstaan vir meer as 12 jaar. Dirk is bekend vir sy passievolle harde werk, elektriese verhoogpersoonlikheid en sterk vokale. Dirk het baie liefde vir sy aanhangers wat sy vertonings vol pak regoor die land en om sy pen uit te haal vir nuwe musiek. Of jy nou strand toe gaan, saam met vriende braai of gereed maak vir ’n roadtrip, gaan “Koekamakranka” dié song wees op jou Desember-speellys. Nou Beskikbaar om te luister!

Media

    We use cookies to personalize your experience and analyze traffic. You can opt out at any time.