We use cookies to personalize your experience and analyze traffic. You can opt out at any time.
Barto het groot opskudding gemaak in die musiekbedryf met ‘n emosiewekkende stem en sy enkelsnit “H2Oë” wat reeds Goud behaal het. Dit neem hom van “open mic”-en–musiek geleenthede na groter verhoë regoor die land met sy treffers wat ook “Impulsief” insluit. Hy is terug met sy derde enkelsnit “Vlam In Die Wind” wat ook ‘n musiekvideo in die vlaktes insluit. Sy musiek is opbouende volksmusiek met ‘n tradisionele Boere-tint wat sekerlik die tienerpols aan die gang sal kry. OASE - volle EP (mini album) is beskikbaar! "Ryk Met Tyd” is NOU beskikbaar om te stream!
Barto plays afrikaans folk, country, folk. Barto het groot opskudding gemaak in die musiekbedryf met ‘n emosiewekkende stem en sy enkelsnit “H2Oë” wat reeds Goud behaal het.
Barto's live sets are loose and exploratory - consistent in quality but rarely identical night to night.
Follow Barto on Mood to get notified when new shows are added. Mood tracks their upcoming events across all supported cities.